Tembisa Landdroshof is n laer hof wat die gemeenskap van Tembisa in Gauteng, Suid-Afrika bedien. Dit is in 1957 tydens apartheid gestig om swart inwoners te akkommodeer. Die hoffasiliteit is in 2004 gebou om geregtigheidsdientse nader aan die gemeenskap te bring.
Verwysings