Helichrysum retortum is 'n plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit het 'n voorkomsgebied van 15 706 km² en kom vanaf Bloubergstrand tot by Stilbaai voor. In sekere area's word die spesie bedreig deur ontwikkeling aan die kus. Die spesie is deel van die fynbos en groei in die sand, sandduine, sandhange en nooit te ver van die see af nie.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
retortum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika