Helichrysum cymosum is 'n blomdraende struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho, Saoedi-Arabië, Suid-Afrika en Zambië. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie blom van September tot April en is deel van die fynbos.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Helichrysum cymosum subsp. calvum Hilliard Helichrysum cymosum subsp. cymosum
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
cymosum Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Saoedi-Arabië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië