Helichrysum dasyanthum is 'n blomdraende struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom vanaf Namakwaland, suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by Baviaanskloof voor. Die spesie blom van September tot November en is deel van die fynbos.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
dasyanthum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika