Kooigoed (Helichrysum crispum) is 'n blomdraende kruid wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Bloubergstrand tot by George voor. Die spesie blom van Oktober tot Desember en is deel van die fynbos.

Die spesie staan ook as hotnotskooigoed, hottentotskooigoed en hottentotskruie bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

crispum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika