thumb|Alberto Ascari en Luigi Villoresi in aksie tydens die 1952 Italiaanse Grand Prix Luigi Villoresi (Milaan, Lombardye, 16 Mei 1909 – Modena, 24 Augustus 1997) was 'n Italiaanse Formule Een-renjaer.

Loopbaan Tussen 1950 en 1956 het Villoresi aan 34 Formule Een Grands Prix in deelgeneem vir die spanne Ferrari, Maserati, Lancia en Scuderia Centro Sud, en behaal 1 vinnigste rondte (1953 Nederlandse Grand Prix), 8 podiume en 49 Wêreldkampioenskaps-punte.

Eksterne skakels Statistieke op Statsf1.com

Kategorie:Italiaanse renjaers Kategorie:Formule Een-renjaers