Lachnospermum is 'n genus van blomdraende struike wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Al die spesies is deel van die fynbos.

Spesies Daar is vyf spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Lachnospermum ericoides Harv. Lachnospermum fasciculatum (Thunb.) Baill. Lachnospermum imbricatum (P.J.Bergius) Hilliard Lachnospermum neglectum Schltr. ex J.C.Manning & Goldblatt Lachnospermum umbellatum (L.f.) Pillans

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika