Die pienksewejaartjie (Syncarpha canescens) is 'n klein struikie wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie blom van Januarie tot September en is deel van die fynbos.
Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Syncarpha canescens subsp. canescens Syncarpha canescens subsp. leucolepis (DC.) B.Nord. Syncarpha canescens subsp. tricolor (DC.) B.Nord.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
canescens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika