Capnophyllum is 'n genus van kruie wat behoort tot die familie Apiaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Capnophyllum africanum (L.) Gaertn. Capnophyllum leiocarpon (Sond.) J.C.Manning & Goldblatt Capnophyllum lutzeyeri Magee & B.-E.van Wyk Capnophyllum macrocarpum Magee & B.-E.van Wyk
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika