Arctopus (platdorings) is 'n genus van stamlose meerjarige plante wat behoort tot die familie Apiaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Arctopus dregei Sond. Arctopus echinatus L. Arctopus monacanthus Carmich. ex Sond.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika