Hermas (tontelblaarbosse) is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Al die spesies is deel van die fynbos.
Spesies Daar is nege spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online
Hermas capitata L.f. Hermas ciliata L.f. Hermas gigantea L.f. Hermas intermedia C.Norman Hermas lanata (Hill) Magee Hermas proterantha B.J.de Villiers Hermas quercifolia Eckl. & Zeyh. Hermas quinquedentata L.f. Hermas villosa (L.) Thunb.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika