Dermatobotrys is 'n genus van epifiete wat behoort tot die familie Scrophulariaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Spesies Dit is 'n monotipiese takson en daar is dus slegs een spesie wat tot die genus hoort:Plants of the World Online ''Dermatobotrys saundersii Bolus
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika