Die Kwaaimanpas is ‘n pas in die Transkei.
Dit is op ‘n grondpad by 31° 43′ 31.2″ suid, 27° 41′ 44″ oos en naby die nederseting kuMahlungulu. Die pad loop direk suid van Cala op die R410-pad na die R61-pad naby Tsomo (tussen Cofimvaba en Ngcobo). Die pad volg ongeveer die oostelike oewer van die Tsomoriver. Langs die pad is ook die Ncoradam naby die nedersetting Ncorha (Ncora).
Waarskynlik het togryers die naam aan die oorspronklike pas gegee omdat dit toe glo besonder steil was. Die naam was egter reeds rondom 1880 reeds in gebruik.
Hierdie pas moet nie verwar word met die Kaaimanspas (Kaaimansrivierpas) nie.
Bibliografie https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/eastern-cape/196-kwaaimans-pass.html
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika