Othello is 'n rolprent uit 1951. Die film is geregisseer deur Orson Welles.

Hoofrolspelers Micheál Mac Liammóir as Iago Suzanne Cloutier as Desdemona Orson Welles as Othello Robert Coote as Roderigo Hilton Edwards as Brabantio Michael Laurence as Cassio

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Italiaanse rolprente