Strikfontein se Nek is ‘n bergpas in Limpopo.

Hierdie pas is op die D2644-pad naby die nedersetting Skrikfontein (23° 45′ 14″ suid en 28° 39′ 7.3″ oos). Dit lê oos van die R518-pad tussen Marken en Mokopane.

Let op: Die dorpie heet Skrikfontein, maar die pas Strikfontein se Nek.

Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Bibliografie Burden, Matilda: Opreisfontein – ‘n Ondersoek na fonteinname in Suid-Afrika. Stellenbosch: eie publikasie, 2026. ISBN 978-1-0492-9818-4 https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/search.html?q=strikfontein

Kategorie:Limpopo Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika