Die treursalie (Buddleja auriculata) is 'n struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.

Die boom se FSA-nommer is 636.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

auriculata Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe