Die karoosalie (Buddleja glomerata) is 'n struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Die spesie staan ook as die kakkerlak en niesbos bekend. Die boom se FSA-nommer is 636.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

glomerata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika