Die bergsalie (Buddleja loricata) is 'n struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en die Vrystaat voor.

Die spesie staan ook as die bergolien en bergolyf bekend. Die boom se FSA-nommer is 636.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

loricata Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika