Phygelius (rivierklokkies) is 'n genus van struike wat behoort tot die familie Scrophulariaceae. Die genus is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Phygelius aequalis Harv. ex Hiern Phygelius capensis E.Mey. ex Benth.
Verwysings