Die rivierklokkie (Phygelius capensis) is 'n klein tot medium struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die spesie blom van Desember tot Maart.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

capensis Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika