Die rivierklokkie (Phygelius aequalis) is 'n klein tot medium struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Vrystaat voor. Die spesie blom van Oktober tot Junie.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
aequalis Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika