Die Slag op Derdepoort het op 25 November 1899 tydens die vroeë dae van die Anglo-Boereoorlog plaasgevind. ’n Mag van die Kgatla (BaKgatla) onder leiding van hooftman Lentshwe, in samewerking met Britse magte onder kolonel G.L. Holdsworth, het ’n Boere-laer op die grens van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) en Betsjoeanaland aangeval.
Twee vroue is doodgemaak, en 17 vroue en kinders is gevange geneem.Van Heyningen, Elizabeth. The Concentration Camps of the Anglo-Boer War, A Social History. Jacana Media (Pty) Ltd. Auckland Park, Johannesburg. 2013. Pages 112 - 113
Galery
Verwysings
Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika