Pieter Jacobs Lub (Enkhuizen, 14 Mei 1838 – Garijp, 13 November 1922) was 'n onderwyser en skoolhoof van die Christelike skool in Garijp. As onderwyser aan die Christelike normaalskool in Burgum het hy 'n groot invloed uitgeoefen.
Sy seun Jacob Lub (Garijp, 1 Mei 1868 – Heidelberg, 23 Mei 1926) was 'n Suid-Afrikaanse onderwyser, onderwysadministrateur en skrywer.
Verwijsing , Encyclopedie van Friesland, 1958. Lub, Pieter