Ocimum dolomiticola is 'n klein struik wat deel van die Lamiaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo, oos van Mokopane tot by die Wolkberg, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 619 km² en het geen bedreigings nie.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
dolomiticola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika