Phylica natalensis is 'n klein struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Dit spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 1090 km² en daar is slegs agt bevolkings oor nadat die spesie groot gedeeltes van sy habitat afgestaan het aan gewasverbouing en ontwikkeling aan die kus. In Pondoland word die spesie bedreig deur oorbeweiding en te veel veldbrande.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
natalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika