Phylica pinea is 'n klein tot medium struik wat deel van die Rhamnaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos en die Wes-Kaap. Dit kom in die Groot-Drakensteinberge en van die Klein-Swartberge tot in die Tsitsikammaberge voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom van Desember tot Augustus.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
pinea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika