Phylica parviflora is 'n klein struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Hopefield tot by Knysna voor. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en ontwikkeling aan die kus maar die totale bevolking is nog nie so erg geraak nie. Die spesie is deel van die fynbos en blom van Januarie tot Mei.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
parviflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika