Indigofera glomerata is 'n klein struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Hottentots-Hollandberge, Potberg, Tafelberg en Kleinrivierberge voor.
Galery
Bronnelys Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
glomerata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika