Ayase Ueda (Japannees: 上田 綺世; gebore 28 Augustus 1998) is 'n Japannese professionele sokkerspeler wat as 'n aanvaller vir die Eredivisie-klub Feyenoord en die Japannese nasionale span speel.
Verwysings
Kategorie:Japannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense