Junya Ito (Japannees: 伊東 純也, Itō Jun'ya; gebore 9 Maart 1993) is 'n Japannese professionele sokkerspeler wat as 'n vleuel of voorspeler vir die Belgiese Proliga-klub Genk en die Japannese nasionale span speel.
Verwysings
Kategorie:Japannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense