Liparia myrtifolia is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf die Hexrivierberge tot in die Outeniekwaberge, voor. Die spesie blom in Maart en is deel van die bergfynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
myrtifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika