Liparia umbellifera is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf die Sederberg tot Du Toitskloof asook in die Klein Swartberge, voor. Die spesie blom in Oktober en is deel van die bergfynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
umbellifera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika