Ramin Rezaeian (Persies: رامین رضاییان; gebore 21 Maart 1990) is ’n Irannese professionele sokkerspeler wat as verdediger vir die Persiese Golf Proliga-klub Esteghlal en die Irannese nasionale span speel.
Verwysings
Kategorie:Irannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense