Mohammad Mohebi (Persies: محمد محبی; gebore 20 Desember 1998) is ’n Irannese professionele sokkerspeler wat as vleuel vir die Russiese klub Rostof en die Irannese nasionale span speel.

Verwysings

Kategorie:Irannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense