Die Swartberg hardeblaar-ertjie (Liparia racemosa) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Swartberge voor. Daar is net vyf bevolkings bekend wat gelukkig in beskermde gebiede is; die plant word as seldsaam beskou. Die spesie is deel van die fynbos en blom in Desember.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
racemosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika