duimnael Die Khana Ratsadon (Thai: คณะราษฎร), of eenvoudig die Khanarad (คณะราษ), was 'n Siamese groep militêre en burgerlike offisiere, en later 'n politieke party, wat 'n bloedlose rewolusie teen koning Prajadhipok se regering gevoer het en die land se absolute monargie op 24 Junie 1932 in 'n konstitusionele monargie omskep het.

Eksterne skakels

Kategorie:Politieke partye in Thailand