Keito Nakamura (Japannees: 中村 敬斗; gebore 28 Julie 2000) is ’n Japannese professionele sokkerspeler wat vir die Ligue 2-klub Stade de Reims en die Japannese nasionale span speel. Hy speel as ’n linker vleuel of aanvaller.
Verwysings
Kategorie:Japannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense