Liparia bonaespei is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Hottentots-Hollandberge voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 5 km² waar daar vier klein bevolkings is. Die totale aantal plante word op minder as 1000 beraam. Die spesie is deel van die fynbos en blom in Maart.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

bonaespei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika