Kenan Yıldız (gebore 4 Mei 2005) is ’n professionele sokkerspeler wat as ’n aanvallende middelvelder of vleuel vir die Serie A-klub Juventus speel.

Hy is in Duitsland gebore en verteenwoordig die Turkse nasionale sokkerspan op internasionale vlak.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 2005 Kategorie:Turkse sokkerspelers Kategorie:Lewende mense