Die Barcelona-Katalonië Grand Prix is 'n nuwe byeenkoms op die Formule 1-kalender, wat die eerste keer op 14 Junie 2026 op die Barcelona-Catalunya-renbaan in Montmeló, Spanje, plaasgevind het.

Dit is die eerste van twee Grands Prix wat in die jaar 2026 in Spanje plaasvind. Die jaarlikse Spaanse Grand Prix, sal eers later op 13 September op die Madring-renbaan gehou word.

Verwysings