(meestal bekend as en voormalig Namco Bandai tot 2015, ook bekend as Bandai Namco Group,) is 'n Japannese massamedia en vermaak konglomeraat gestig in 2005 deur die samesmelting van Namco en Bandai. Die maatskappy spesialiseer in speelgoed, videospeletjies, arkades, anime, restaurante en pretparke. Hulle word deur sommige nie-amptelik "Bamco" genoem. Die konglomeraat bestaan ​​uit:

Bandai, speelgoedmaatskappy; sluit in Bandai Spirits Bandai Namco Entertainment, videospeletjie-uitgewer; sluit in Bandai Namco Studios Bandai Namco Experience, ontwikkelaar en operateur van vermaaklikheidsmasjiene; sluit in Bandai Namco Filmworks, film-/anime-produksie; sluit in Sunrise en Bandai Namco Pictures Bandai Namco Music Live, film-/anime- en musiekproduksie

Notas

Verwysings