Micky van de Ven (gebore 19 April 2001) is 'n Nederlandse professionele sokkerspeler wat as ’n sentrale verdediger of linksagter vir Tottenham Hotspur in die Engelse Premierliga en die Nederlandse nasionale span speel.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 2001 Kategorie:Nederlandse sokkerspelers Kategorie:Lewende mense