duimnael|regs|'n Skildery deur Jan Volschenk. duimnael|regs|Beeldhouwerk van Anton van Wouw.
Die beeldende kunste is vorms van kunssinnige uitdrukking waarin die klem val op die skep van 'n artifak in twee of drie dimensies.
Tekenkuns Skilderkuns Beeldhouwerk Gemengde media
Beeldende kuns (ook genoem visuele kuns) behels enige sigbare kuns, maar sluit uitvoerende kunste uit.