Philippe van Dievoet, gebore te Brussel op 9 Januarie, 1654 en gestorwe te Parys op 1 Februarie, 1738, was die goudsmid van koning Lodewyk XIV.
Hy is die broer van beeldhouer Peter van Dievoet.
Bron Over goudsmid Philippe van Dievoet
Kategorie:Belgiese kunstenaars Kategorie:Goudsmede Kategorie:Geboortes in 1654 Kategorie:Sterftes in 1738