Asher Paulus Roth (gebore 11 Augustus 1985) is 'n Amerikaanse kletsrymer. Hy het op die voorblad van die tydskrif XXL se jaarlikse Top 10 Freshmen: Hip-Hop’s Class ’09 verskyn. Roth se debuutalbum, Asleep In The Bread Aisle, is op 20 April 2009 vrygestel.
Enkelsnitte "I Love College" #34 Suid-Afrika "Be By Myself" (met Cee-Lo)
Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Kletsrymers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense