Morgan Anthony Gibbs-White (gebore 27 Januarie 2000) is ’n Engelse professionele sokkerspeler wat as ’n aanvallende middelveldspeler speel vir die Premierliga-klub Nottingham Forest en die Engelse nasionale span.

Verwysings

Kategorie:Engelse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense