thumb|250px|Corona se dorpsaal.
Corona is 'n dorp in Lincoln County, Nieu-Mexiko, VSA. Die bevolking is volgens die Amerikaanse sensus van 2020 altesaam 129. Volgens die sensusburo het die distrik 'n algehele oppervlakte van 2,6 km2
thumb|200px|links|Die ligging van Corona in die VSA. Geskiedenis Corona is die naaste gemeenskap aan 'n beweerde VVV-neerstorting in 1947. Dié terrein is sowat 48 km suidoos van die dorp. Die boer wat die eerste keer op die puin op sy veeplaas afgekom het, het dit eers aan 'n paar Corona-inwoners vertel voordat hy dit in Roswell aan amptenare gerapporteer het.
In 2004 het 'n brandstigter 'n bosbrand begin wat oor 21,4 km versprei het nadat hy 'n hoop dennenaalde aan die brand gesteek het.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Nedersettings in die Verenigde State van Amerika Kategorie:Buiteaardse lewe