Stilbe serrulata is 'n klein struik wat deel van die Stilbaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Riviersonderendberge van Jonaskop tot by Pilaarkop voor. Die spesie word bedreig deur indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika