Die noordelike skulpblombos (Bowkeria cymosa) is 'n struik of klein boom wat deel van die Stilbaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in Limpopo en Mpumalanga voor. Die boom se FSA-nommer is 672. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die spesie blom van November tot April.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor PlantZAfrica
cymosa Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika