Bowkeria (skulpblombosse) is 'n genus van struike en bome wat behoort tot die familie Stilbaceae. Die genus is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Bowkeria citrina Thode Bowkeria cymosa MacOwan Bowkeria verticillata (Eckl. & Zeyh.) Schinz

Verwysings